A few Afrikaans phrases to do with food.
| Can we eat? | Mag ons eet? |
| Can we have breakfast? | Mag ons ontbyt kry? y |
| Is there a table free? | Is daar 'n tafel beskikbaar? |
| A table for four, please | 'n Tafel vir vier, asseblief |
| I'd like to book a table for two | Ek wil graag 'n tafel vir twee bespreek |
| The menu, please | Die spyskaart, asseblief |
| For the first course | Vir die eerste gereg |
| For the second course | Vir die tweede gereg |
| For dessert | Vir poeding |
| Have you any vegetarian dishes? | et julle enige vegetariese geregte? |